Was jy al hier? Jy bid. Jy glo. Jy twyfel nie aan God se krag nie – maar tog wonder jy oor Sy plan. Vir sommige van ons kan dit wees dat daar ‘n verhouding in jou lewe is, wat jy bid die Here moet heelmaak, maar die verhouding is steeds gebreek. Vir ander van ons – is dit iets waarvoor jy al baie, baie lank bid en dit lyk of daardie gebed nog nie beantwoord nie. Die wonderwerk het nog nie gebeur nie. Hoe vertrou jy God, wanneer jy weet Hy kan - maar Hy doen nie? Genesis 22 i