top of page


Kinderloosheid: "Die Pyn en die Hoop"
Hanna het geworstel met kinderloosheid, wat in haar tyd 'n groot skande was, maar sy het aanhou bid en God vertrou, wat haar gebed uiteindelik verhoor het. Al kry ons dalk nie altyd die antwoorde waarna ons soek nie, wil God hê ons moet Hom opreg soek en Hom steeds vertrou, selfs in tye van pyn en onverwerkte vrae.
Janine Bevolo-Manders
Apr 282 min read
5 views
0 comments


Ma’s laat die wêreld draai!
Ma;s praat dieselfde liefdevolle, onmiskenbare taal en is die onmiskenbare steunpilare wat, selfs al is hulle nie perfek nie, alles is wat hul kinders nodig het.
Janine Bevolo-Manders
Apr 282 min read
5 views
0 comments


Mei Maand: Die maand waarin ons Ma-wees vier
Mei Maand is die maand waarin ons Ma-wees vier! Lees hier meer oor Ma-wees.
Janine Bevolo-Manders
Apr 232 min read
14 views
0 comments

bottom of page